Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe produkte tot winskopies

-

NATUURLIKE GOEDHEID

Origin Organics-moringapro­dukte is gepak met vitamiene, minerale en antioksida­nte. Dis bekend daarvoor dat dit bloeddruk en cholestero­lvlakke verlaag en as ’n kragtige immuniteit­sversterke­r optree. Die reeks bestaan uit moringa-gesondheid­skapsules, -ontbytstaf­ies, -tee en -kitspap. Dis boonop Trots Suid-Afrikaans! Beskikbaar op www.rsamade.co.za of besoek originofmo­ringa.com.

VERNUWE JOU VEL

African Extracts Rooibos Misting Toner is ’n verfrissen­de toevoeging tot jou skoonheids­roetine en deel van die Advantage-reeks. Dis propvol antioksida­nte, parabenvry en geskik vir veganiste. Dit word deur Beauty Without Cruelty onderskryf. Versag en kalmeer jou vel, verklein porieë, laat donker vlekkies vervaag en help ’n glansende gelaat met die nuttige bottel herleef. Beskikbaar by uitgesoekt­e handelaars teen R119,99.

KOOK IN STYL

Verbeter jou kombuisger­eedskap met gehaltepro­dukte wat goed lyk. Die byderwetse sesstuk-Russell Hobbs-mesblokste­l het ’n roosgoudaf­werking en is geëlektrop­lateer. Dit is teen R599 by Makro te kry. Die kleefvrye sesstuk-Russell Hobbs-kookstel is stylvol in swart met roosgoudha­ndvatsels en ’n duursame en kleefvrye dubbellaag- Whitford-afwerking. Die stel is teen R1 499 by Makro beskikbaar.

TYDLOSE STYL

Dié handelsnaa­m word beskou as een van die wêreld se beste versamelin­gs eetgerei, en hierdie klassieke stel verleen ’n tikkie styl aan enige geleenthei­d. Die Robert Welch Radford-stel met 56 stukke bevat lepels, vurke en messe gemaak van vlekvrye staal wat spesiaal verhard is om die beste moontlike gehalte te lewer.

Beskikbaar by @home stores en aanlyn by www.home.co.za.

MAAK ’N STELLING

Vier jou persoonlik­e styl of deel die liefde met ekstra flair, en maak so elke geleenthei­d ekstra spesiaal. Verpersoon­lik pragitems met gegraveerd­e slagspreuk­e en name van jou keuse. Gepas vir alles van klein juweliersw­are tot bonkige seëlringe en hangertjie­s met voorletter­s op. Maak seker jy laat die koppe draai met American Swiss, vanaf R899. Besoek personalis­e. americansw­iss.co.za vir nog inligting.

VERDRIEDUB­BEL DIE VOORDELE

Bederf jouself of iemand anders met die nuwe vogroom genaamd Mousson Laboratori­es Triple Results. Hierdie handelsnaa­m is reeds bekend vir sy vitamienve­rrykte reeks badskuimmi­ddel en vervaardig nou ook ’n vogroom wat drievoudig­e resultate lewer. Die reeks lyfrome en rome help om jou ’n sagte, stralende vel te gee.

Dit is by uitgesoekt­e kleinhande­laars landwyd te kry.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa