Huisgenoot

DIE ‘ROSETTASTE­EN’ STEEN’ VAN SANROTSKUN­S

-

Die uKhahlamba-Drakensber­gpark in KwaZulu-Natal is ’n Wêrelderfe­nisgebied. In hierdie park is meer as 550 Santekenin­ge (waarvan ons weet). Dit word baie goed bewaar; ’n mens kan selfs die kunstenaar­s se kwashale sien (BO). Die groot tekening (LINKS) staan as die “Rosettaste­en” van Sanrotskun­s bekend omdat dit antropoloë gehelp het om die ingewikkel­de simbole te verstaan wat die San geverf het – nes die regte Rosettaste­en argeoloë gehelp het om die antieke Egiptenare se hiërogliew­e te vertaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa