Huisgenoot

ANGIE DOEN HAAR DING

-

Die aktrise en regisseur was vroeër dié maand in Bangladesj om die nood te bepleit van die Rohingia-vlugteling­e wat deur die militêre konflik in Mianmar uit hul huise gedryf is.

Angie het in haar hoedanighe­id as ’n spesiale gesant van die Verenigde Nasies se vlugteling­agentskap die oorvol kampe besoek, waar vlugteling­e haar verhale van massamoord en verkragtin­g vertel het.

Die besoek het ’n poging voorafgega­an om R12 miljard in te samel ten bate van die miljoen Rohingia-vlugteling­e wat nou in kampe om die stad Cox’s Bazar in Bangladesj bly.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa