Huisgenoot

OP EN AF VIR BRAD

-

Brad se opvolg van die zombieflie­k World War Z is onlangs weens “begrotings­probleme” gekanselle­er. Maar hy is steeds in Mei op die silwerdoek te sien in die wetenskaps­fiksierill­er Ad Astra, en in Julie in Quentin Tarantino se Once upon a Time in Hollywood.

Die gerugte dat hy met Charlize Theron uitgaan, het doodgeloop. Maar daar was groot opwinding toe hy onlangs by sy eksvrou, Jennifer Aniston, se 50ste verjaardag­partytjie in Hollywood, Los Angeles, gewaar is. (Lees es meer oor Jen se partytjie in Mense nse en Hul Dinge op bl. 101.)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa