Huisgenoot

Pink kry haar ster

-

TToe Pink (39) onlangs ’n stert op die HHollywood­ll Walk of Fame kry, het haar dogter, Willow (7), geskerts haar ma verdien dit meer as Justin Bieber.

Pink het haar man, Carey Hart (43), as die inspirasie vir haar musiek geloof en gespot: “As hy my nie gedurig die josie in gemaak het nie, sou ek nie veel gehad het om te sê nie.”

Hulle het ook ’n seun, Jameson (2).

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa