Huisgenoot

Michael knip ’n uiltjie

-

Tydens Td ’ ’n onder- d houd met Australië se The Morning Show het Michael Bolton (65) ’n broodnodig­e uiltjie geknip.

Die aanbieders Larry Emdur en Kylie Gillies het ’n insetsel van ’n slapende Michael gewys. Dié word toe wakker en sê: “Dit het stil geraak,” voor hy weer ingedommel het.

Dit lyk of amper vier dekades in die bedryf behoorlik sy tol geëis het.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa