Huisgenoot

Sanrotskun­s

Die Sanmense se rotskuns is ’n belangrike aanduiding van hul oortuiging­s en rituele. Ons bekyk van hul tekeninge en wat ons daaruit kan leer

-

IN Suider-Afrika is baie San-rotskuns steeds op rotse en in grotte te sien. Die oudste hiervan is in Botswana en is 5 000 jaar oud; die onlangsste is 150 jaar oud. Navorsers het eers gedink die tekeninge beeld die San se daaglikse lewe uit, maar nou glo hulle dit het ’n dieper betekenis. Dit gee ons ’n blik op hierdie jagter-versamelaa­rs se geestelike oortuiging­s en rituele.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa