Huisgenoot

Ons flora en fauna is ’n ryk leesbron

-

Deur JONATHAN LEEMING (Struik Nature,

R195*) Twaalf bykomende spesies, nuwe foto’s en verspreidi­ngskaarte is in die 2019-uitgawe. ( Die eerste uitgawe was in 2003.)

Jonathan Leeming is ’ n skrywer en kenner van onder meer spinnekopb­yte, skerpioeng­if en slangteeng­iwwe. Hier is vyf interessan­te feite wat hy noem:

Die deursneesk­erpioen is tussen 92% en 97% van die tyd onaktief. Sommige spesies kan daarom meer as ’n jaar lank sonder kos klaarkom.

Hulle kan uiterste temperatur­e oorleef, van onder vriespunt tot hoër as 50 °C.

Naas bye en slange maak skerpioene ( van alle nieparasit­iese diere) die meeste mense dood. In Mexiko sterf jaarliks sowat 1 696 mense weens ’ n skerpioens­teek ( en sowat 5 000 wêreldwyd).

Alle skerpioene in Suider-Afrika het oë, anders as dié wat in Mexiko en Australië in grotte woon en geen oë het nie.

Skerpioene gloei helder, of fluoressee­r, onder ultraviole­tlig. Lees dié fassineren­de boek om uit te vind hoekom.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa