Huisgenoot

Motorneuro­nsiekte is verlede jaar by die sanger André Schwartz gediagnose­er

-

Ek het veelvoudig­e sklerose. Die dokters het my gesê ek sal nie meer kan sluk nie en my ledemate gaan nie meer saamwerk nie. André, hou vas aan God. Ek bid vir jou. ELNA PRINSLOO André, vat net elke dag soos dit kom. Hou aan om vir ons te sing. My dogter is onlangs weens kanker oorlede. Ek het geleer ’n mens moet bly wees vir elke nuwe dag. SYLVIA EALES JAMES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa