Huisgenoot

Wat gaan aan met die sepie

-

Getroud met rugby? Moet ons net na Liam en Candice kyk? Hulle raak verskrikli­k afgesaag. Om nie te praat van Blitz en Julia nie. Hulle vier moet op vakansie gaan en nie gou terugkom nie.

MARIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa