Huisgenoot

Liewe Huisgenoot, dankie vir die vulkaan-eksperimen­t (Vulkaanpre­t, 14 Mei).

-

My kinders het die plak, verf en versier so geniet. Ek dink ek praat namens baie mammas as ek sê ons waardeer enige idees wat ons kinders in dié swaar tyd besig hou. TAHLITA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa