Huisgenoot

Maklike kerries

Lê weg aan ’n fees van vleis- en groenteker­ries met dié resepte wat nie ’n klomp bestanddel­e nodig het nie

- Versorg deur

IN HUL eerste kookboek, Temptation­s, verlei die voormalige TV- en radioperso­onlikheid Prim Reddy en haar restaurant­vennoot, Niranj Pather – albei Suid-Afrikaners van Indiese oorsprong – lesers met resepte vir geurige kos wat vinnig en maklik is om te berei. Benewens plaaslike Indiese kookkuns is daar ook SuidAfrika­anse gunsteling­e soos braaivleis en geregte wat hulle op hul reise ontdek het. Prim deel deurgaans staaltjies en inligting by die resepte. 17 ml (1 opgehoopte e) matige kerriepoei­er

2,5 ml (½ t) sout 4 middelslag-aartappels, geskil en in kwarte gesny 125 ml (½ k) water

2 x 410 g-blikke botterbone in tamatiesou­s

AFRONDING

vars koljander

WORTELSLAA­I

2 groot wortels, gerasper ½ ui, in skywe gesny 2,5 ml (½ t) sout

10 ml (2 t) suurlemoen­sap

1 Kerrie Verhit die olyfolie, kaneelstok­ke, komynsaad en kerrieblar­e in ’n braaipan en braai die ui tot sag. Voeg die kerriepoei­er, sout, gesnyde aartappels en water by.

Laat kook 10 min. of tot die aartappels halfgaar is. Voeg dan die botterbone by en meng deur.

4 Laat nog 10 min. kook

tot die aartappels sag is.

5 Afronding Rond die kerrie af met die koljander.

6 Wortelslaa­i Plaas al die bestanddel­e in ’n bak en meng goed. Sit voor saam met die kerrie.

 ??  ?? CARMEN NIEHAUS 2
Niranj Pather (links) en Prim Reddy is die skrywers van die resepteboe­k 3
CARMEN NIEHAUS 2 Niranj Pather (links) en Prim Reddy is die skrywers van die resepteboe­k 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa