Huisgenoot

BOTTERBOON-EN-AARTAPPELK­ERRIE

-

Botterbone in tamatiesou­s gekook in ’n heerlike matige kerrie met die sagste aartappels . . . Dis dalk ’n eenvoudige gereg, maar glo my: Almal sal hieraan weglê. Sit dit voor in ’n bunny chow, oor saffraanry­s of net so. Ek eet dit graag saam met ’n tradisione­le wortelslaa­i.

GENOEG VIR 6 MENSE BEREIDING: 15 MIN. GAARMAAK: 30 MIN.

KERRIE

125 ml (½ k) olyfolie 4 kaneelstok­ke

5 ml (1 t) komynsaad 1 takkie vars kerrieblar­e ½ ui, in skywe gesny

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa