Huisgenoot

HOENDER-TIKKA

-

GENOEG VIR 4 MENSE BEREIDING: 15 MIN. MARINEER: 1 UUR GAARMAAK: 20 MIN.

1 kg ontbeende hoenderbor­sies

500 g dubbelroom­jogurt 5 ml (1 t) garam masala 5 ml (1 t) fyn koljander

5 ml (1 t) fyn komyn

5 ml (1 t) sout

5 ml (1 t) eiergeelkl­eurige voedselkle­ursel

17 ml (1 opgehoopte e) fyngedrukt­e knoffel

30 ml (2 e) suurlemoen­sap poppadoms tzatziki

Sny die hoenderbor­sies in happiegroo­tte-stukke en plaas in ’n middelslag­bak.

Voeg die res van die bestanddel­e by en laat marineer 1 uur. Voorverhit die oond tot 180 °C.

4 Plaas die gemarineer­de hoenderstu­kke op ’n bakplaat en bak 20 min. Skakel die oondrooste­r aan wanneer die hoender lekker sag is en rooster tot die hoender aan die kante begin brand. 3

Sit voor saam met poppadoms en tzatziki vir doop.

Jy kan ook die hoenderstu­kke aan vleispenne ryg en oor die kole braai terwyl jy dit gereeld omdraai sodat dit egalig gaar word.

(Blaai om)

 ??  ?? VIR VOORSIT 1 2 5 Vir voorsit
VIR VOORSIT 1 2 5 Vir voorsit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa