KIES JOU STYL
As jy ’n groentjie met dié patroon is, begin met bykomstighede. Beproef tandruithakskoene of ’n byderwetse hoed. ’n Handsak met dié patroon sal jou ook goed te pas kom.