Huisgenoot

DIE TREND

-

Bourgeois is klassiek maar prettig. Dink geplooide A-lyn-midirompe, striknekbl­oese, syserpe, broekrokke en tweedbaadj­ies. Die goeie nuus is baie van ons besit reeds die items en kan pret hê met die trend deur hier en daar ons klerekas aan te pas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa