KIES JOU STYL
Die bourgeois trendpalet bestaan uit gedempte kleure. ’n Bloes met valle sorg vir ’n tikkie speelsheid, terwyl baadjies struktuur en daardie sjiek maar koel estetika gee.