Huisgenoot

WENKE

-

Gebruik niekleweri­ge produkte wanneer jy die voorkoms beproef. Taai haarproduk­te kan aan jou gesig kleef en dalk ’n velreaksie veroorsaak.

Was altyd jou gesig nadat jy jou babahare-voorkoms gedra het om enige oorblywend­e produkte te verwyder.

Die vorm en ontwerp wat jy kan skep, hang af van die tekstuur van jou hare, die produkte wat jy gebruik en die lengte van jou haarpunte.

Rus jou toe met die regte hulpmiddel­s wat jou die voorkoms sal help bereik, soos ’n kantstilee­rder en jel.

BELLA HADID

■ Wanneer jy blosser aanwend, doen dit in ’n hoek van jou oor na die hoek van jou mond toe.

■ Wend blosser aan jou wangbene en ook jou ooglede aan vir ’n oordrewe blosservoo­rkoms. Dit sal daardie blosende loopplankv­oorkoms skep.

■ Voeg ’n bietjie verligter by jou blosser om ’n tikkie glans daaraan te gee.

■ Skakeer altyd jou blosseraan­wending in sodat dit geen harde lyne laat nie. 5 6

2 4 3

 ??  ?? ghd Advanced Split End Therapy
Hannon Definition Spiker Gelwax
Evolve Triple Edge Styler
ghd Advanced Split End Therapy Hannon Definition Spiker Gelwax Evolve Triple Edge Styler
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? L.A. Girl Glazed Lip Paint in Gleam Essence Colour Boost Mad About Matte Liquid Lipstick in Seeing Red MAC Lipstick in Lady Danger Yardley Bonnie Intense Matte Lipstick in Bon Bizzle Almay #LipVibes in Treat Yourself
Gosh Velvet Touch Lip Liner in The Red
L.A. Girl Glazed Lip Paint in Gleam Essence Colour Boost Mad About Matte Liquid Lipstick in Seeing Red MAC Lipstick in Lady Danger Yardley Bonnie Intense Matte Lipstick in Bon Bizzle Almay #LipVibes in Treat Yourself Gosh Velvet Touch Lip Liner in The Red
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa