Huisgenoot

HAAR MAN PRAAT HAAR DOOD

-

Ek kan niks reg sê of doen in my man se oë nie. Hy is altyd aanvallend as ek aan gesprekke deelneem en my mening lug. Dan word ek doodgepraa­t, veral as daar ook ander mense in die geselskap is. Ek bly liewer maar altyd stil en doen my bes om niks te sê nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa