Huisgenoot

MUSIEK

-

’n lekker vibe en is gemik op die generasie in hul 20’s”.

So het hulle mekaar ontmoet

Lientjie Sothmann, liedjieskr­ywer en eienaar van Crazy Concerts van Pretoria, het in 2018 besluit om ’n meisiegroe­p op die been te bring.

Oudisies is gehou, waarna Carla, Kalinka, Janke Bester en Karma Coetzer gekies is. Hul debuutalbu­m, waarvoor Lientjie ses liedjies geskryf het, onder meer “Wake Up”, is in September verlede jaar uitgereik.

Dit “was omtrent ’n proses en ’n half ” om ’n naam vir die groep te kies, vertel Carla.

“Ons is vier meisies met elkeen ’n eie stem en persoonlik­heid, maar wanneer ons saam op die verhoog is, raak ons een stem.”

Kalinka beskryf hul verhoogopt­redes as baie lewendig en visueel aantreklik met ’n uitgewerkt­e dansroetin­e vir

elke liedjie.

Die meisies agter die wysies

■ woon in Centurion, waar sy verlede jaar aan die Hoërskool Centurion gematrikul­eer het. Sy is tans ’n eerstejaar­student in musiektegn­ologie aan die Emendy Multimedia Institute in Pretoria.

■ studeer ook musiektegn­ologie aan Emendy en is nou in die tweede jaar van haar studie. Sy het in 2018 aan die Hoërskool Eldoraigne gematrikul­eer en woon tans in Rooihuiskr­aal.

■ van die Moot in Pretoria het in 2017 haar matriekser­tifikaat aan Silver Oaks Internatio­nal behaal. Sy is tans besig met haar B.A.-graad aan die Education Group.

■ is ’n oudleerder van die Hoërskool Menlopark en woon in Waterkloof­rif. Sy is ’n tweedejaar­student by Tukkies en studeer arbeidster­apie. ■

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa