Huisgenoot

Deur CONNIE ISAACS; illustrasi­es: DAN CRISP (Human & Rousseau,

-

R87*)

Waar kry ek drie blaasoppie­s, vyf rooi seeanemone en sewe oranje seeperdjie­s? Op die kleurryke koraalrif.

By moerasmaat­s moet ek soek na vyf geel paddas, ses houtluise, nege bruin waterslang­e en nog ’n klompie grillerige goeters. Onder die golwe sien ek een boggelrugw­alvis, ses moordwalvi­sse en allerhande ander onderwater­dierasies.

Die knorbuffel en die wollerige mammoet en hul ander maters gaan ure se soek kos. O ja, wag, daar is ook nog die seevoëls, die paddaparad­e, die fantasties­e fladdervle­rke . . .

B

 ??  ?? Die boek is geskik vir kinders van 2-6 jaar.
Die boek is geskik vir kinders van 2-6 jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa