Huisgenoot

Besin dié week deeglik oor jou geldsake

-

Jou planeet, Mercurius, beweeg dié week in jou geldteken in, wat beteken dis tyd om aan jou geldsake aandag te skenk. Dis ook ’n gunstige tyd om jou finansiële sake te herevaluee­r. Aangesien jy jou hierdie week aan dié gebied van jou lewe moet toewy, moet jy dit dalk oorweeg om jou begroting te hersien. Soek maniere om jou inkomste ’n hupstoot te gee en uitgawes te sny. Begin ’n belegging of open ’n spaarreken­ing.

GELUKKIGE NOMMERS

36, 14, 21, 42, 19, 4

MORGAN FREEMAN 1 JUNIE 1937

CASPER DE VRIES 1 JUNIE 1964

PETER DE VILLIERS 3 JUNIE 1957

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa