Huisgenoot

SPIRAAL

-

Begin by nommer 1 en vul die spiraal regsom in met vierletter­woorde. Die laaste letter van elke woord word die eerste letter van die volgende woord. As jy die spiraal reg ingevul het, sal die sleutelwoo­rd van sewe letters dwarsoor die spiraal in die grys blokkies strek. Ons gee ’n leidraad vir die sleutelwoo­rd om jou te help.

Leidraad vir sleutelwoo­rd:

’n Europese wind ______________________________

Tuinwerktu­ig Maalgat Langwerpig­e bootjie Lewenskrag Glashouer

Muf

Fyn, gekookte vrugte Opgaarplek vir graan Vrug waarvan olie ge maak word

Klein mobiele hoenderhok Ligbron Hooghartig­e mens Dikwels Delfstof Teetydguns­teling ’n Wrede Romeinse keiser

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa