Huisgenoot

INSEKTE, WÊRELDWYD

-

Die wêreld se insekte word ál minder. In ’n nuwe studie wat in die akademiese tydskrif gepublisee­r is, is die inligting van verskillen­de opnames op byna 1 700 plekke gekombinee­r en gesien die getal insekte het die afgelope 30 jaar wêreldwyd met byna 25% gedaal. Insekte verdwyn omdat hul habitat vernietig word, en ook weens plaagdoder­s en ligbesoede­ling. Dis reg, kunsmatige lig ontwrig insekte vreeslik. Insekte is ’n noodsaakli­ke deel van amper elke ekostelsel op aarde.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa