Huisgenoot

ENTOMOLOOG

-

en-toe-moe-loog

’n Werker met ’n masker laai blomme op ’n waentjie by die Multiflora­pakhuis in Johannesbu­rg. Multiflora is ’n plek waar meer as 300 miljoen blomme opgeveil en verkoop word aan mense wat dit dan weer by hul winkels en stalletjie­s verkoop. Die pakhuis mag oop wees terwyl ons in fase 4 van die inperking is en het streng reëls ingestel om te keer dat die coronaviru­s versprei onder die werkers en die mense wat die blomme kom koop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa