Huisgenoot

SNAAKS @PrevReddy

-

Daar is miljoene video’s op TikTok om jou elke dag in lockdown te vermaak. Hier is van die beste profiele om te volg en wat jou selfoon se data werd is. jou mond sal laat oophang.

Dié komediant van Durban is supersnaak­s op TikTok. Hy is bekend vir sy karakter, Aunty Shamilla, en is vanjaar by die Nickelodeo­n Kids’ Choice Awards in Amerika as gunsteling­sosialemed­iaster in Afrika aangewys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa