Huisgenoot

#COUPLEGOAL­S @courtnalls­kosan en @semoneskos­an

-

Die Lions-rugbyspele­r Courtnall Skosan en sy vrou, Semone, deel video’s van hoe hulle saam oefen en dans. Courtnall se oefenvideo’s gaan jou sommer motiveer om van die bank af op te staan en te begin sweet. Semone fokus weer op mode en skoonheid en is altyd reg om deel te neem aan die nuutste en snaaksste TikTok-uitdagings.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa