Huisgenoot

Die 45ste seisoen van begin op Donderdag 28 Mei om 19:00 op SABC2.

-

gaskunsten­aars vir hierdie seisoen was ook out of this world. As hulle daai verhoog tref, vat hulle dit behoorlik oor.”

Kykers sal ook in die nuwe seisoen ’n bietjie meer van DJ Shelly as medeaanbie­der te sien kry. “Sy is amazing en ’n baie talentvoll­e DJ. Dit is belangrik om daardie elemente in te bring,” sê Emo.

Bnoot

Noot vir

Die gewese

aanbieder het reeds ’n seuntjie en twee dogters

DIE 61-jarige popikoon is duidelik tuis in haar eie vel . . . dié dat Madonna onlangs nie geskroom het om haar kaal agterstewe op Instagram te wys nie. Die sangeres, geklee in deursigtig­e swart onderklere, het by haar foto’s verduideli­k sy moet regenerati­ewe behandelin­g ondergaan weens beserings wat sy tydens haar Madame X-toer opgedoen het. Die toer het verlede jaar tot ’n einde gekom.

“Ek gaan eindelik regenerati­ewe behandelin­g vir my vermiste kraakbeen ontvang. Ek sou op en af gespring het van blydskap as ek kon – ná agt maande van pyn.

Wens my sterkte toe,” het sy geskryf.

Maar pleks daarvan om in haar vreugde te deel, het die foto’s aanhangers laat bespiegel dat sy dalk boudinplan­tings gekry het. Een aanhanger het geskryf: “Dis die aakligste boudinplan­tings ooit,” en nog een het laat hoor: “Daardie vreemde boudinplan­tings laat jou eintlik belaglik lyk.”

En: “Wat de hel het met jou agterstewe gebeur?”

Dit is nie die eerste keer dat aanhangers wonder of Madonna boudinplan­tings gekry het nie. Die gerugte daaroor het begin ná haar aanlyn video van haar Oujaarsaan­dkonsert saam met haar seun David Banda.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? BO: Dit was ’n vreemde ervaring vir die aktrises Simone Biscombe (Bianca, links) en Desiré Gardner (Carmen) om tonele saam met die slang te verfilm.
BO: Dit was ’n vreemde ervaring vir die aktrises Simone Biscombe (Bianca, links) en Desiré Gardner (Carmen) om tonele saam met die slang te verfilm.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? Madge se skynbaar vergrote sitvlak het die eerste keer aandag getrek toe ’n video van haar en haar seun David Banda aanlyn verskyn het.
Madge se skynbaar vergrote sitvlak het die eerste keer aandag getrek toe ’n video van haar en haar seun David Banda aanlyn verskyn het.
 ??  ?? ’n Paar dae nadat haar ma deurgeloop het omdat sy die tuisblybev­el oortree het, het haar dogter Lourdes (23) sonder ’n masker saam met pelle in New York uitgehang.
’n Paar dae nadat haar ma deurgeloop het omdat sy die tuisblybev­el oortree het, het haar dogter Lourdes (23) sonder ’n masker saam met pelle in New York uitgehang.
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa