Huisgenoot

Alexia

-

Die ster het in die onderhoud gesê sy stiefdogte­r, (21), wat in New York bly waar sy op universite­it is, het die virus in ’n vroeë stadium van die pandemie opgedoen, maar het intussen gesond geword. “Ons het drie jong dogters en dan ons oudste een. Ons sal aan die einde van die maand met haar herenig, maar almal is nou oukei.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa