Huisgenoot

Tyra sê:

-

Ellen is nie die enigste televisies­ter wat nou onder kritiek deurloop nie. word behoorlik geroskam oor die minder vriendelik­e kommentaar en kritiek wat sy oor aspirantmo­delle in haar televisiep­rogram (ANTM) uitgespree­k het. In een van die omstrede videogrepe plaas Tyra (46) en die werklikhei­dskompetis­ie se beoordelaa­rs druk op ’n deelnemer – seisoen ses se wenner,

– om die gaping tussen haar tande te laat toemaak deur te erken sy sal andersins nie ’n gesogte modelkontr­ak losslaan nie. Nadat verskeie ander omstrede grepe uit die werklikhei­dsprogram, wat nou gekanselle­er is, op Twitter versprei het, het die voormalige supermodel op Twitter op die kritiek gereageer deur kykers vir hul eerlike kritiek te bedank.

Dani (34), nou ’n model wat deur Elite verteenwoo­rdig word, het ook gereageer op die materiaal wat weer opgeduik het.

Sy het op Instagram gesê sy verstaan die gewig wat Tyra se woorde moontlik gedra het vir meisies wat die program destyds gekyk het, maar verduideli­k voorkoms is nie al eienskap wat ’n mens mooi of suksesvol maak nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa