Huisgenoot

Die veelsydige Ivan

-

Te midde van die talle uitdagings van die inperking voel die Alles Malan-ster Ivan Zimmermann skeppender as ooit. Die akteur is ook ’n sanger en kunstenaar en het nou die tyd gekry om op sy musiek en skilderye te fokus.

Hy het onlangs liedjies opgediep wat hy sowat 10 jaar gelede geskryf het en dit saam met die musiekduo Bottomless Coffee Band opgeneem. Hy het ook van sy skilderye as deel van ’n reeks, One Day at a Time, in die sosiale media begin bemark. Van die liedjies vorm saam ’n storie oor die liefde. Die eerste “hoofstuk” is sy liedjie “Mandjie vol sterre”.

“Ek is in die beste kreatiewe ruimte van my lewe danksy al die tyd wat tot my beskikking is,” vertel Ivan, wat onlangs in die kykNET-sepie Suidooster as Justin te sien was.

“Ek is so geïnspiree­rd in hierdie tyd, en dis wonderlik hoe ek myself kon herontdek. Ek voel volkome Ivan Zimmermann. Wie ek is, sonder vrees.”

sterre het in die sosiale media babas wat hulle gespog oor ie voormalige tydens die inperking hul vierpoverw­elkom het. ds die “ma” van -ster Pascal twee: Ned, Pienaar sterriër; ’n is en nou skaaphond, en k a s is daar ook Nandi, Luka, ’n p e e l h a a r fl o u ’n

,” v e r t e l skaaphondj­ie. Die voormalige s y.

Mej. SA Melinda

Bam en haar man,

Adriaan Bergh, gesin het ’n baba- Franse verwelkom. “Ek bulhond, Rover, mis mense, maar ons woefie in hul is alles heel oukei,” danksy my

Die het Melinda man en h -akteur Neels laat hoor. o n d j i e g e k r y. van Jaarsveld

“H o n d e i s o n v het ook ’n nuwe dink honde maak o o r w a a r d e l i k l i e f v i r j o u . E ’n mense beter,” k miniatuur-spikkelwor­shond. vertel hy oor sy liewe Lulu, ■

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa