Huisgenoot

Kia Johnson

Ontmoet die nuwe hoofaanbie­der van

- Deur ROXANNE MOONEYS

OP DIE KASSIE

DUBBEL GESEËN

Dié Kapenaar se stem is wyd op die radiogolwe bekend. En nou het Kia Johnson ook haar debuut as hoofaanbie­der gemaak van SABC2 se omgewingsp­rogram 50/50, wat nou in sy 10de seisoen is.

Dit was boonop net twee maande nadat sy die skuif gemaak het van die Kaapse radiostasi­e CapeTalk na die gemeenskap­sradiostas­ie Radio Tygerberg, waar sy die ontbytprog­ram saam met Anton Brink aanbied.

“Ek het op dieselfde dag gehoor ek het sowel die 50/50werk as dié by Radio Tygerberg gekry. Van daardie tyd af voel dit nog of ek in ’n droom leef. ’n Mens wag en wag op ’n antwoord en dan maak jy maar vrede daarmee dat jy dit miskien nie gaan kry nie. En toe, uit die bloute, kry ek die oproep twee uur nadat die radio

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa