KIPO AND THE AGE OF WONDERBEASTS
As jy nog nie dié awesome animasiereeks gekyk het nie, loop jy iets wonderliks mis. Die tweede seisoen is nou hier. Volg die tienermeisie Kipo se soektog na haar pa, saam met wie sy jare ondergronds gewoon het terwyl gedrogte die buitewêreld oorgeneem het.