Huisgenoot

DIE KLEINSTE RAMP DENKBAAR

-

Dr. Gustav van Aardt is in sy middel 50’s toe hy besluit om ná 27 jaar die dorp te verlaat waar hy grootgewor­d het. Die plan is om sy praktyk te verkoop en te kyk of hy in die buiteland kan werk kry as ’n locum.

So begin Die kleinste ramp denkbaar en loop dan terug na die Vrydag, Saterdag en Sondag wat veroorsaak het dat hy die Vrystaatse stof van sy voete wou skud.

Francois Smith, wat in 2014 met Kamphoer gedebuteer het, beantwoord ons vrae:

Waar kom hierdie verhaal vandaan?

Ek wou iets skryf oor die ontdekking van ’n diepverbor­ge geheim

R269*)

van die lewe in hierdie land. Wat is hierdie geheim en hoe kom ’n mens daarby uit? Ek het die kiemsel van die storie gekry in ’n besoek van my ’n jaar of 10 gelede aan ’n eksentriek­e platteland­se dokter, ’n man met ’n belangstel­ling in die teologie en die filosofie – een wat dus baie maklik besorg sou kon raak oor die geheim van ’n bestaan wat in die teken staan van vernietigi­ng en ondergang.

Die verhaal speel af op ’n Vrydag, Saterdag en Sondag. Is dit makliker vir ’n skrywer as hy volgens so ’n struktuur skryf?

Hierdie struktuur het met die skryf gekom; ek het dit nie vooraf bedink

 ??  ?? Francois Smith
Francois Smith
 ??  ?? Deur FRANCOIS SMITH (Tafelberg,
Deur FRANCOIS SMITH (Tafelberg,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa