Huisgenoot

22 NOVEMBER – 20 DESEMBER Draai rem aan; fokus ’n bietjie op die familie

-

As ’n vuurteken lei jy waarskynli­k ’n baie aktiewe lewe, maar hoewel dit energiek is, laat dit nie altyd genoeg tyd vir innerlike of geestelike besinning nie. Sit hierdie week ’n bietjie tyd opsy om na te dink, aandag te skenk aan jou drome of om ’n behoefte aan meditasie weer aan te wakker. Dit is ook nodig om op jou naaste familie te fokus, jou liefde en waardering te wys en medelye te betoon met diegene wat in nood verkeer.

GELUKKIGE NOMMERS

15, 32, 25, 20, 17, 45

RAM

21 MRT – 19 APR

Dis die perfekte week vir jou en jou geliefde om intieme gehaltetyd saam deur te bring. Of julle nou julself met ’n wegbreek bederf of ’n rustige naweek tuis geniet – om minder ure voor ’n skerm deur te bring sal julle in staat stel om aspekte van mekaar te herontdek. Dis ’n tyd om sagkens met mekaar te werk; vergeet van jou mededingen­de streep.

GELUKKIGE NOMMERS 46, 22, 26, 8, 42, 19

BUL

20 APR – 20 MEI

As die omstandigh­ede dit toelaat, is dit ’n geskikte week om tyd saam met geliefdes deur te bring, spesifiek jou lewensmaat en beste vriende. Ideaal gesproke sal ’n wegbreekna­week dié doel dien, maar opvang met ander kan op verskeie maniere plaasvind. As jy ou wrokke koester, is nou die regte geleenthei­d om te vergewe en vergeet. GELUKKIGE NOMMERS 18, 51, 19, 50, 48, 4

TWEELING

21 MEI – 20 JUN

Jou verbeeldin­g word vandeeswee­k aangewakke­r, wat beteken jou werk kan baie voordeel uit jou idees trek. Daar is geen grense nie, en as jy ’n tipiese Tweeling is, is daar min dinge waarvan jy meer hou as om met blink idees vorendag te kom en jou eie gloeilamp-oomblik te ervaar. Gee jou aan fantasie oor of beoefen weer ’n afgeskeept­e stokperdji­e. GELUKKIGE NOMMERS 20, 16, 30, 6, 14, 23

KREEF

MARK BOUCHER 3 DESEMBER 1976

ANDRIES BEKKER 5 DESEMBER 1983

21 JUN – 21 JUL

Harmonie is jou sleutelwoo­rd vir hierdie tydperk, en aangesien dit vir jou geweldige vrede en kalmte kan bied, moet jy geen tyd verspil om gehaltetyd saam met jou geliefdes deur te bring nie. Dit beteken ook om nie tyd te mors op diegene wat jou uitput of jou energie tap nie. Dit is in jou hande om betrokke te wees by jou gunsteling­aktiwiteit­e. GELUKKIGE NOMMERS 23, 9, 39, 33, 20, 21

JAY-Z

4 DESEMBER 1969

LEE-ANN LIEBENBERG 9 DESEMBER 1982

TYRA BANKS 4 DESEMBER 1973

JUDI DENCH 9 DESEMBER 1934

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa