Huisgenoot

’N OORVLOED FEESTELIKE GESKENKE EN TOESTELLE

Deel die liefde en bly in aanraking met dié Samsungsli­mfone en -tegnologie – dis groot waarde vir jou geld

-

SAMSUNG GALAXY S20 FE

Ons stel die “Fan Edition”-foon bekend wat geskep is uit dít waarvan Galaxy-aanhangers gesê het hulle die meeste van die gewilde Galaxy S20reeks gehou het. Die foon is in ’n verskeiden­heid kleure te kry en het ’n dinamiese 32 MP-selfiekame­ra. Dit gee jou wat jy wil hê sodat jy meer kan doen van dit waarvan jy hou. R17 995* * AANBEVOLE VERKOOPSPR­YS. PRYSE TUSSEN WINKELS MAG VERSKIL.

SAMSUNG GALAXY WATCH 3

Perfek vir tegnologie­liefhebber­s wat van die vakmanskap van ’n luukse horlosie hou. Die draairing laat jou outomaties­e antwoordop­sies vir boodskappe en foto’s stel en direk op jou pols na emotikons en foto’s kyk. Jy kan ook een van die LTE-modelle kies sodat jy oproepe en boodskappe kan ontvang, jou gunsteling­speellyste kan stroom en oraloor tot jou gunsteling-apps toegang het. Samsung Galaxy Watch 3 (41 mm): R9 495* Samsung Watch 3 Bluetooth (45 mm): R13 985*

SAMSUNG GALAXY TAB S7 L S7+

Gee al jou idees lewe! Dié toestel het ’n groot skerm vir kykgenot, en dis gelaai met al die hulpmiddel­s wat jy nodig het om jou kreatiwite­it te laat vloei. Werk en speel op dié tablet vol gevorderde funksies wat naatloos by die Galaxy-ekostelsel geïntegree­r is. Dit het ’n nuwe en verbeterde S-Pen, asemrowend­e beeldskerm, uitgebreid­e toetsbord en opgegradee­rde weergawes van Samsung DeX wat jou meer werk in minder tyd laat afhandel.

Samsung Galaxy Tab S7 R19 995* Samsung Galaxy Tab S7+ R22 995*

SAMSUNG GALAXY BUDS LIVE

Musieklief­hebbers sal dié verruklike oudio-ervaring waardeer. Die elegante toestel daag konvension­ele ontwerp uit om by die vorm van die oor te pas. Dit kombineer gemak met klankvakma­nskap, Samsung se nalatenska­p van hardewarev­ernuwing en langdurige batterylew­e. Die oorstukke bevat Active Noise Cancellati­on waarmee jy afleidings kan uitdoof, wat dit ook ideaal vir werk maak. R3 995*

Neem kristalhel­der oudio vir jou video op die Galaxy Note20 op deur Galaxy Buds Live as ’n koordlose mikrofoon te gebruik.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa