Huisgenoot

Wêreld se Kerstradis­ies

- 13 trolagtige karaktertj­ies geskenkies

Deesdae neem Kersvader selfs selfies!

KERSFEES is ’n opwindende tyd. Dis vakansie. Jy hoor Kersliedji­es, daar’s heeltyd lekker eetgoed en jy sien natuurlik daarna uit om jou geskenke onder ’n versierde Kersboom oop te maak.

Hier in die Suidelike Halfrond, in lande soos Suid-Afrika, Australië, Nieu-Seeland en Argentinië, is dit oor die Kerstyd somer. Baie Kerstradis­ies waarvan ons bewus is, soos Kersvader met sy slee en die bou van sneeumanne, het in die koue winter van lande in die Noordelike Halfrond ontstaan.

Dit pas nie goed by ons klimaat in nie. Ons kan lekker gaan swem of braai, terwyl hulle in die sneeu bibber.

Nie alle Christene vier Kersdag op dieselfde dag nie. Die Westerse kerke wat die Gregoriaan­se kalender volg, vier Kersfees op 25 Desember, terwyl OostersOrt­odokse kerke volgens die Juliaanse kalender Kersdag op 7 Januarie vier.

DUITSLAND

Die tradisie om het in Duitsland ontstaan. Die versiering van immergroen bome was lank voor die koms van die Christendo­m deel van die Germaanse stamme se tradisie om die te vier. Dis die tyd van die jaar in die middel van die winter wanneer die dae weer langer begin raak.

Die Kersboom soos ons dit ken, het van die 16de eeu af van na die res van Europa versprei – en later wêreldwyd.

In Duitsland en talle ander Europese lande vier Christene

Sint Nikolaas is nie dieselfde as Kersvader nie, maar laasgenoem­de het sy bestaan aan die heilige te danke.

Volgens die Europese tradisie reis

Sint Nikolaas met ’n donkie en los hy klein geskenkies soos munte, sjo

Kersbome te versier wintersons­tilstand Straatsbur­g Sint Nikolaasda­g op 6 Desember.

Die Kerstoneel van Jesus se geboorte in die stal is die hoofversie­ring in die meeste lande in die suide van Europa en in Sentraalen Suid-Amerika waar die Christusfe­es gevier word. Dit het ontstaan nadat Sint Franciskus van Assisi in 1223 in Italië die eerste lewende Kerstoneel geskep het om die geboorte van Jesus aan sy volgelinge te verduideli­k.

kolade, vrugte en speelgoed in die skoene van Duitse kinders.

Sint Nikolaas kan ook in die skole of tuis ’n draai maak, en dan moet die kinders ’n gedig voordra, sing of iets teken in ruil vir hul geskenkie. Hy bring dikwels ’n knorrige karakter, die saam.

Die Nederlands­e weergawe van hierdie heilige is

Sinterklaa­s het later in New York, wat aanvanklik die Nederlands­e kolonie Nieu-Amsterdam was, tot

(of Kersvader) met sy rooi pak ontwikkel.

Sinterklaa­s. Claus Santa

’n Enorme Kersboom en ’n toneel wat die geboorte van Jesus uitbeeld in Betlehem.

NOORWEË In Noorweë

trek kinders in die dae vanaf Kerstot Oujaarsdag soos Kerskarakt­ers saam met bessiesous Amandel

voor te sit. ’n word in die poeding weggesteek en die een wat hom kry, wen ’n prys, gewoonlik ’n varkie wat van marsepein gemaak is.

OEKRAÏNE

Die Ortodokse Christene van Oekraïne vier Kersdag op Hulle loop deur hul buurt geklee in tradisione­le drag en sing Kerslieder­e. Die familie sit aan vir ’n

7 Januarie. jongste kind aandster

Die gesin se deur die venster kyk tot die

12-gangmaalty­d.

moet egter eers verskyn.

1. In Griekeland, veral op die eilande, word skepe en bote versier pleks van ’n boom. Kinders in Ysland los hul skoene op hul vensterban­k in die hoop dat die Kersmannet­jies vir hulle ’n geskenk daarin sal los.

3. Kleurvolle Kerslampe hang in ’n winkel in die Filippyne.

Dit is die teken dat die feesmaal kan begin. In die ooste van dié land en in ander Slawiese lande, veral Rusland, bring die kinders se geskenke op Oujaarsaan­d. Sy naam beteken “Oupatjie Ryp”.

In die weste van Oekraïne is Sint Nikolaas egter die een wat die geskenke bring.

Djed Moroz

GRIEKELAND

Die Grieke het ’n ou tradisie om

skuite en skepe vir Kersfees te versier.

Waar hulle ook afwyk van die tradisie in baie lande, is dat kinders hul Kersgesken­ke van

ontvang. En dit gebeur eers op 1 Januarie, oftewel Sint Basiliusda­g.

Basilius

die heilige 2.

PALESTYNSE GEBIED

Die stad aan die Palestynse Wesoewer is volgens oorlewerin­g die

Kersliggie­s en parades deur die strate vind algemeen in die Kerstyd plaas.

Op gaan die patriarg (OostersOrt­odokse biskop) van Jerusalem op ’n optog deur die strate. Om middernag word Jesus se geboorte op die en by die

gevier. Duisende pelgrims drom gewoonlik daar saam.

van Jesus. Betlehem Oukersaand Kripplein geboortepl­ek Geboorteke­rk

YSLAND

In Ysland kom gedurende die 13 dae tot op Kersdag uit om te speel. Hulle word genoem. Dié Kersmannet­jies kom besoek die kinders in Ysland; daarom moet hulle elke aand hul beste

“Jólasveina­r” skoene op die vensterban­k sit. Hulp met skooltake

Jy kan al die vorige artikels van Huisgenoot in die Klaskamer koop en by aflaai. Klik op op die keusebalk.

huisgenoot.com Klaskamer

Die Kersmannet­jies los klein vir die soet seuns en meisies, maar die stout kinders kry in hul skoene.

vrot aartappels

FILIPPYNE Die Filippyne het die in die wêreld. Dit duur van

Groot Kerslanter­ns hang dan oral in die stede en dorpe. Kerkdienst­e en feeste is ook aan die orde van die dag.

Op Oukersaand kom die familie byeen vir ’n groot feesmaal. Een van die tradisione­le lekkernye oor Kersfees is Jy maak dit deur pers rys, botter, suiker en kokosneut in ’n bamboesbui­sie te stoom. Kleurvolle vrugte en ryskoekies is ook gewild.

Kerstyd tot Januarie.

langste en uitspattig­ste September

ETHIOPIË Ethiopië se Christentr­adisies is eeue oud. Hulle volg die

Kersdag val dus op Die Christusfe­es staan in die Ethiopies-Ortodokse Tewahedo-kerk bekend as Dis ’n dag waarop die hele familie gaan. Die dag voor Ganna almal. Die volgende dag met dagbreek trek almal aan en gaan vroeg

Ganna. kerk toe

wit klere kerk toe.

Priesters met geborduurd­e sambrele by ’n Kersvierin­g in Ethiopië. Hulle dra ook rooi-enwit gewade by feestelikh­ede.

Die karlienblo­m, poinsettia, beter bekend as die is sinoniem poinsettia is met Kersfees. na Joel R. Poinsett,

Die eerste ambassadeu­r Amerika se het die in Mexiko, rooi-en-groen genoem. Hy plant in 1828 na Amerika uit geneem omdat Mexiko kleure van dit perfek Kersfees gepas by die het al in 1830 het. in kweekhuise Poinsettia­s in New

York verskyn, en het dit in die winkels verkoop. 1870’s vir Teen 1900 Kersfees oral was deel van poinsettia­s die al Kerstradis­ie.

Tradisione­el dra Ethiopiërs dan ’n sjamma, ’n dun wit katoenklee­d wat amper soos ’n toga gedra word. By ’n feestelikh­eid wat dae later gevier word, dra die priesters tulbande en rooi-en-wit gewade en

met fraiings.

pragtig geborduurd­e sambrele

NIGERIË

In Nigerië gaan die meeste Christene op Kersdag Tradisione­el word kerke en huise met wat dikwels is. Daar is ook Kersbome en Kersliggie­s. Mense vier die dag met op straat. Jy kan in baie woongebied­e kleurvolle sien. Daar word ook lekker geëet aan geregte soos hoender, boerbok, bees- of skaapvleis. Daarby word jamswortel, jollofrys, braairys, groente, slaai en bredie geniet. ■

klappers en vuurwerke tradisione­le parades pragtig gevleg

 ??  ??
 ??  ?? – engele, herders, Maria of Josef – aan. Hulle loop dan van deur tot deur in die buurt en sing Kerslieder­e. Die mense by wie hulle sing, gee dan vir hulle lekkergoed.
’n Ander Noorse Kerstradis­ie is om ryspoeding
– engele, herders, Maria of Josef – aan. Hulle loop dan van deur tot deur in die buurt en sing Kerslieder­e. Die mense by wie hulle sing, gee dan vir hulle lekkergoed. ’n Ander Noorse Kerstradis­ie is om ryspoeding
 ??  ?? kneg Ruprecht,
kneg Ruprecht,
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? puto bumbóng.
Juliaanse kalender; 7 Januarie. kerk toe. palmblare versier
puto bumbóng. Juliaanse kalender; 7 Januarie. kerk toe. palmblare versier
 ??  ??
 ??  ?? vas
vas
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? BESOEK
BESOEK
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa