Huisgenoot

MANGO-KOEKSTRUIF

-

GENOEG VIR 8 BEREIDING: 30 MIN. STOL: 4 UUR grenadella­moes (opsioneel)

Maak die jellie volgens die aanwysings op die pakkie. Sit vir minstens vier uur in die yskas om te stol.

Maak die vla volgens die aanwysings op die verpakking sodat dit geskink kan word. Laat heeltemal afkoel. Sny die konfytrol of sponskoek in dun snye. 4 Maak die koekstruif in ’n 5 groot, diep glasbak deur ’n laag koek op die basis van die bak te pak. Pak dan ’n laag mangoskywe; breek die jellie met ’n vurk en skep dit bo-oor die vrugte, en skink die koue vla bo-oor. Klits die room tot styf maar slap. Versprei die room oor die koekstruif as die finale laag en bedruip met grenadella­moes, indien jy dit verkies.

Gebruik slegs sagte vrugte soos aarbeie, koejawels of kiwi’s. Jy kan ook geblikte perskes, vrugteslaa­i of enige vrug van jou keuse gebruik.

100 g (1 k) pekanneute, heel

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n 20cmtertba­k.

1 Meng die meel, sout en suiker in ’n middelslag­bak. Vryf die botter in die meelmengse­l tot dit soos growwe krummels lyk.

Strooi die water geleidelik oor die droë mengsel en roer tot die deeg genoeg bymekaarko­m om ’n bal te vorm.

Rol die deeg plat met ’n deegroller op ’n meelbestro­oide oppervlak. Rol uit in ’n sirkel wat 3 cm groter is as die tertbak. Druk dit in die tertbak vas en plaas die tertdop in die yskas terwyl jy die vulsel maak.

4 Meng die eiers, gouestroop, suiker, botter, sout en fyngemaald­e pekanneute in ’n middelslag­bak. Versprei die pekanneute wat in kwarte gesny is 6

 ??  ?? 2 pakkies aarbeijell­ie 500 ml (2 k) tuisgemaak­te vla
1 groot konfytrol of Victoria-sponskoek
4 ryp mango’s, in skyfies gesny, of 2 x 410 g-blikke geblikte mango, gedreineer 250 ml (1 k) room 1 2 3
2 pakkies aarbeijell­ie 500 ml (2 k) tuisgemaak­te vla 1 groot konfytrol of Victoria-sponskoek 4 ryp mango’s, in skyfies gesny, of 2 x 410 g-blikke geblikte mango, gedreineer 250 ml (1 k) room 1 2 3
 ??  ?? 2
Kors 3 5
Vulsel oor die bodem van die tertkors. Skink die stroopmeng­sel oor die pekanneute en rangskik die heel pekanneute boop die tert.
Bak 1 uur of tot dit ferm is in die oond. Laat dit 1 uur afkoel. Sit voor saam met geklopte room.
2 Kors 3 5 Vulsel oor die bodem van die tertkors. Skink die stroopmeng­sel oor die pekanneute en rangskik die heel pekanneute boop die tert. Bak 1 uur of tot dit ferm is in die oond. Laat dit 1 uur afkoel. Sit voor saam met geklopte room.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa