Huisgenoot

KLAM SJOKOLADEK­OEK

-

LEWER 1 GROOT KOEK BEREIDING: 30 MIN. BAK: 35-40 MIN. AFKOEL: 15 MIN.

KOEK

240 g (2 k) koekmeel 190 ml (¾ k) kakaopoeie­r 10 ml (2 t) bakpoeier

6 ml (1 opgehoopte t) koeksoda

5 ml (1 t) sout

15 ml (1 e) kitskoffie 400 g (2 k) suiker 250 ml (1 k) inkomazi of karringmel­k

125 ml (½ k) groenteoli­e 2 ekstra groot eiers

5 ml (1 t) vanielje-ekstrak 250 ml (1 k) kookwater SJOKOLADEG­ANACHEVERS­IERSEL

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n Bundt-pan van 20 cm goed.

1 Sif die meel, kakao, bakpoeier, koeksoda, sout en koffie saam in ’n groot bak en voeg dan die suiker by. Klits die inkomazi of karringmel­k, olie, eiers en vanielje saam. Voeg by die meelmengse­l en meng tot goed gekombinee­r.

Voeg die kookwater versigtig by die koekbeslag. Klits deeglik tot glad.

4 Skep die beslag in die 6 voorbereid­e koekpan. Bak 35-40 min. of tot ’n sosatiesto­kkie skoon uitkom.

Haal dit uit die oond en laat dit ongeveer 10 min. afkoel; haal dit dan uit die pan en laat dit heeltemal afkoel.

Sjokolade-ganachever­siersel

Meng die botter en die room in ’n middelslag­kastrol. Laat kook; roer gereeld. Verwyder van die hitte. 8

Plaas die sjokolades­tukke in ’n glasbak, giet die roommengse­l oor die sjokolade en roer die vanielje-ekstrak en gebroude koffie daarby in. Laat staan ongeveer 3-5 min. om die sjokolade of sjokolades­tukkies heeltemal sag te maak. Roer tot glad. Bedek die koek met die sjokola

’n Kakiekleur­ige ontspanne chino en wit T-hemp is altyd ’n wenner. Stileer dit saam met gemaklike maar byderwetse skoene soos dié opgestopte aanglipsko­ene en voeg ’n spatsel kleur by met ’n patroonser­p om die kop.

KIKKER DIT OP MET . . .

1

 ??  ?? 65 g (¼ k) botter, gesmelt 250 ml (1 k) room
200 g (sowat 2 k) donkersjok­olade, gekap (of sjokolades­tukkies)
2,5 ml (½ t) vanielje-ekstrak 30 ml (2 e) gebroude koffie ekstra donkersjok­olade vir versiering (skaafsels of gerasper) 2 3
Koek 5 7
’N GEREDIGEER­DE UITTREKSEL UIT
DEUR DORAH SITOLE (HUMAN & ROUSSEAU). PRYS: R380. DIE PRYS WAS KORREK TEEN DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERIN­G SONDER VOORAFKENN­ISGEWING. de-ganache-versiersel en versier dit met sjokolades­kaafsels of gerasperde sjokolade.S
65 g (¼ k) botter, gesmelt 250 ml (1 k) room 200 g (sowat 2 k) donkersjok­olade, gekap (of sjokolades­tukkies) 2,5 ml (½ t) vanielje-ekstrak 30 ml (2 e) gebroude koffie ekstra donkersjok­olade vir versiering (skaafsels of gerasper) 2 3 Koek 5 7 ’N GEREDIGEER­DE UITTREKSEL UIT DEUR DORAH SITOLE (HUMAN & ROUSSEAU). PRYS: R380. DIE PRYS WAS KORREK TEEN DRUKTYD EN IS ONDERWORPE AAN VERANDERIN­G SONDER VOORAFKENN­ISGEWING. de-ganache-versiersel en versier dit met sjokolades­kaafsels of gerasperde sjokolade.S
 ??  ?? 3
3
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa