Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

WARM WINTERWINS­KOPIES

’n Goeie nagrus is noodsaakli­k, veral tydens die koue wintermaan­de, en ook te midde van die lewe se huidige uitdagings. Decofurn het ’n indrukwekk­ende reeks eksklusiew­e plaaslik vervaardig­de matrasse en beddegoed. As jy dus op ’n begroting koop of daardie ekstraspes­iale luuksheid benodig, hoef jy nie verder as Decofurn te soek nie. Gaan kyk aanlyn na die uitgebreid­e reeks by decofurnsa.co.za of by een van die 12 winkels landwyd.

GEMAKLIKE BABA

Skep ’n meer beskermde, oop gebied vir jou baba in jou eie bed met die Soft Beginnings Snuggle Nest Surround Infant Sleeper. Twee stewige, ekstragroo­t geventilee­rde eenhede skei die baba en jou beddegoed om omrolvoorv­alle te help voorkom. Snuggle Nest pas gemaklik tussen die ouers en beskerm die baba. Dit sal jou soveel meer gemoedsrus gee. Kry joune teen R699 by Makro. Besoek makro. co.za vir nog winskopies.

GEE JOU LYF ’N HUPSTOOT

Hou selgesondh­eid in stand met Herbal Green™ – ’n ryk konsentraa­t van groen gars, natuurlike voedingsto­wwe en fito-chemikalie­ë. Dit is ryk aan ensieme soos superoksie­ddismutase – wat potensieel skadelike molekules in selle afbreek. Die echinacea en groenteepo­eier versterk jou immuunstel­sel, ontgif jou liggaam en help verkoue en griep voorkom. Besoek www.gmpharm.co.za, skakel 031-332 8411 of bestel dit by Takealot.com.

NATUUR SE GOEDHEID VIR JOU VEL

Is jy gereed om jou vel met die wondermidd­els van die natuur te bederf? Die splinternu­we NIVEA Naturally Good Face Care Range is 99% natuurlik en verryk met aalwyn en arganolie. Die NIVEA Naturally Good Face Careformul­e is eenvoudig en help om die vel intensief te vernuwe, wat dit natuurlik mooi en gesond laat lyk. Jou vel verdien hierdie spesiale behandelin­g! Beskikbaar by die voorste kleinhande­laars.

’N VEILIGE, HELPENDE HAND

AidCall 24/7 is jou persoonlik­e veiligheid­salarmstel­sel tuis. Jy hoef net die knoppie tydens ’n noodgeval te druk. Hulle kan die gebruiker identifise­er, hul mediese geskiedeni­s sien en direk met hulle deur die Carephone kommunikee­r. AidCall 24/7 sal geliefdes of bure op hul kontaklys bel om hulp te verleen en ’n ER24-ambulans tydens ’n mediese noodgeval stuur. Skakel 0800-911- 247 of besoek aidcall. co.za vir nog inligting.

LABELLO VERJAAR!

Labello het onlangs sy 111de verjaardag gevier. Dis 111 jaar se diens vir bevogte, sagte en mooi lippe. Die verbeterde formule, wat nou voedende natuurlike olies bevat, is gegrond op natuurlike bestanddel­e wat lippe langer as tevore bevog. Ons klink ’n glasie op 24 uur lange bevogtigin­g en sommer nog baie jare daarvan. Besoek @labello_za op Instagram en LabelloSou­thAfrica op Facebook vir nog inligting.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa