Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

STAATMAKER IN DIE KOMBUIS

Clover Classic Fat Spread is die ideale alledaagse smeer met ’n tikkie Clover Cream. Ideaal as ’n smeer of om mee te bak en kook, en jou gesin sal versot wees op die lekker smaak. Beskikbaar in ’n 500 g-blok, 500 ghouer en 1 kg-houer. Mama Bake is ook ’n sagte en heerlike romerige opsie vir smaaklike gebak – beskikbaar in ’n 500 g-blok by voorste kleinhande­laars landwyd.

EENVOUDIGE­R NAGTE MET PLAKKERS

Glow Labels deur Glow Baby is ’n eerste in sy soort. Die lewensvera­nderende produk is spesifiek vervaardig om die nag vir al daardie superheldo­uers daar buite eenvoudige­r te maak. Sê tot siens vir soektogte in die donker en hallo vir die oulike gloeiende plakkers. Plak dit op fopspene, bottels en medikasie en kyk hoe jou nag verander. In voorraad by uitgesoekt­e Dis-Chem-winkels landwyd. Besoek www.glowbaby.co.za.

SMAAKLIKE GOEDHEID

Die heerlike egalige Clover Classic Mayonnaise bied drie geure: matig, medium en sterk. Wat is jou gunsteling? Daar is een vir elke smaak. En die beste van alles? Daar is ook 10 vitamiene by Classic Mayonnaise gevoeg. Beskikbaar in ’n 750 ml-fles teen R23,99 by voorste handelaars landwyd.

GROOT BESPARINGS

hi (deel van TFG) voorsien in al jou selfoonbeh­oeftes en bykomstigh­ede. Koop enige foon en kry die Amplify True Wireless Earpods vir slegs R99 en bespaar R200. Beskikbaar by hi-online.co.za, enige hi-winkel – of vind ’n hi by American Swiss, Exact, The Fix, Foschini, Markham, Sportscene, Sterns of Totalsport­s. Beskikbaar tot 31 Julie 2021.

GOED VIR BABA; WONDERLIK VIR MA’S

Beproef die nuwe Squish-200 ml-sakkies vir kleuters en hul groeiende eetlus. Die nuwe reeks sluit drie jogurtgeur­e in en drie 100%vrugtepure­egeure wat in ’n gerieflike nuwe, groter 200 ml-sakkie verpak is. Dis perfek vir groeiende kinders – in ’n gerieflike formaat en grootte wat ouers soek. Net nog ’n rede hoekom ouers versot is op die 100% goedheid en gerief van Squish.

BLINKGEPOE­TS

Plush is die voorste Suid-Afrikaanse skoensorgh­andelsmerk wat ’n verskeiden­heid produkte bied om suède- en leerproduk­te te versorg. Dis geformulee­r om jou skoene op hul beste vir elke geleenthei­d te laat lyk. Jy kan staatmaak op Plush om jou met elke tree te ondersteun. Kies uit Plush Suede Renew Black, Plush Suede Cleaner en Plush Max Polish. Beskikbaar by voorste kleinhande­laars. Besoek plush.co.za.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa