Huisgenoot

’N BOKS VOL FEITE

-

■ Naomi is in Japan gebore. Haar ma is Japannees en haar pa van Haïti. Hulle het Amerika toe getrek toe sy drie was.

■ In 2018 het sy Serena Williams in die Amerikaans­e Ope geklop – een van die belangriks­te toernooie in die wêreld van tennis. Sy was toe maar 20 jaar oud en die eerste mens van Japannese afkoms wat die toernooi gewen het.

■ In 2019 is sy met ’n Barbie-pop vereer wat soos sy lyk, kompleet met tenniskler­e, ’n raket en ’n haarstyl wat nes hare lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa