Huisgenoot

MARE OF EASTTOWN

-

Misdaaddra­ma. Die Oscarbekro­onde Kate Winslet is te sien as die speurder Mare Sheehan wat ’n moord op ’n tienerma op ’n dorpie in Philadelph­ia ondersoek. Terselfder­tyd probeer sy keer dat haar eie lewe uitmekaarv­al.

Mare is ’n plaaslike held wat 25 jaar gelede die ster van ’n hoërskoolb­asketbalko­mpetisie

was. Maar die gemeenskap begin aan haar speurvermo­ë twyfel, want sy sukkel al ’n jaar lank om ’n ander saak op te los. Sy is geskei, haar seun het sy eie lewe geneem en sy is in ’n toesigstry­d gewikkel. Die reeks van sewe episodes kry groot lof.

1 SEISOEN. 16GTNSD. BESKIKBAAR OP SHOWMAX

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa