Huisgenoot

STRAWWE TOETS

-

“Ek het vandag weer vir ’n toets vir my rybewys gegaan, maar ek het weer gedop,” sug die blonde Estie.

“Hoe dan so?” vra die blonde Rika.

“Ek kom by ’n sirkel en daar is ’n bord waarop ‘30’ staan,” begin Estie vertel. “Toe ry ek 30 keer om die sirkel. En toe dop hulle my!”

“Ai,” sê Rika simpatiek. “Het jy dan verkeerd getel, of wat?”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa