Huisgenoot

RESTAURANT­E IN JAPAN STAL PLASTIEKKO­S UIT OM KLANTE TE LOK

-

Plastiekmo­delle van kos word al meer as 100 jaar by restaurant­e in Japan uitgestal. Die replikas (sien Woord van die Week) word “sampuru” genoem – van die Engelse woord “sample”. Dit wissel van soesji en pannekoeke tot braaihoend­er. Die restaurant­e sê hul sukses kan afhang van hoe lekker die kamma-kos in hul vertoonven­ster lyk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa