Huisgenoot

PASSASIERS­KEPE KEER TERUG NA VENESIË

-

Inwoners van Venesië, Italië, sê die regering het vir hulle gelieg nadat die eerste passasiers­kip sedert die begin van die pandemie uit die “drywende” stad weggevaar het. Premier Mario Draghi het verlede jaar aangekondi­g plesierbot­e sal nie meer uit die stad se historiese kern mag vaar nie. Hierdie skepe veroorsaak besoedelin­g en onderwater-erosie aan die pragtige stad se fondamente. ’n Nuwe hawe moet nog gebou word om vir skepe ’n ander roete na die stad te gee.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa