Huisgenoot

HET JY AL OOIT . . .

-

▶ In ’n bordspelet­jie ge-cheat? Ek het al. Dis bad. Dit klink of ek miskien my song oor myself geskryf het. (Sy lag.)

▶’n Foto van jou op sosiale media delete omdat dit te min likes gekry het? Ek het al. Maar ek kan verduideli­k. Is dit nie embarrassi­ng as een foto van jou meer as 300 likes kry en die ander net 56 nie?

▶ Melk of sap net so uit die houer gedrink? Oe, nee. Euuw!

▶ Gemaak of jy siek is sodat jy skool kan bunk? Ek het al by die skool gemaak asof my rug seer was. Op die ou end het die paramedici my uit die skool kom haal, my familie is gebel en almal het hospitaal toe gejaag. Ek het later begin glo daar was regtig iets fout, maar daar was nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa