Huisgenoot

HETJYGEWEE­T?

-

■ Die vesels of fynheid van wol word in mikrometer gemeet. Hoe kleiner die mikrometer, hoe sagter is die wol. Dit bepaal ook die prys van die wol.

■ Die meeste wol in Suid-Afrika kom van die Oos-Kaap en die Vrystaat.

■ Suid-Afrika lewer sowat 45 miljoen kg se wol per jaar waarvan 90% uitgevoer word.

■ Daar is nagenoeg 15 miljoen wolskape in Suid-Afrika en die waarde van die wol is sowat R5 miljard per jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa