Huisgenoot

SELDSAME CHRONIESE SIEKTE

-

Bronchioli­tis obliterans, ook bekend as “springmiel­ielong”, is ’n seldsame chroniese siekte wat obstruksie in die klein lugweë veroorsaak en mettertyd vererger.

’n Mens kan dit soms ná ’n infeksie kry, of ná ’n oorplantin­g van byvoorbeel­d ’n long of beenmurg, sê dr. Delano Rhode, ’n pediatries­e pulmunoloo­g.

In Travonne se geval het hy dit ná ’n longontste­king opgedoen.

Die virus irriteer die lugpyp, en dit veroorsaak inflammasi­e wat later tot langtermyn­skade aan die longe lei.

Dit lei ook daartoe dat minder suurstof by die res van die liggaam uitkom.

Medikasie kan voorgeskry­f word om die inflammasi­e te beheer, maar die toestand kan nie gekeer word nie.

 ??  ?? Travonne as eenjarige seuntjie in die hospitaal.
Travonne as eenjarige seuntjie in die hospitaal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa