Huisgenoot

Kaas uit die boonste rakke

Gee hulle die goedheid van Clover-kaas – in alle opsigte stukke beter

-

MET soveel verskillen­de teksture en geure kan dit moeilik wees om net een te kies. Clover-kaas word met liefde deur deskundige kaasmakers gemaak en bied ’n reeks heerlike, bekroonde variëteite – met die beste gehalte en smaak. Die geliefde handelsnaa­m bied sedert 1912 produkte wat jy kan vertrou en streef na uitnemendh­eid om te verseker jy geniet daaglikse noodsaakli­ke produkte uit die boonste rakke.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa